Home > Terms > Afrikaans (AF) > Paramagnetisme

Paramagnetisme

Geringe magnetisme wat by sekere stowwe, byvoorbeeld die minerale biotiet, olivien en pirokseen, aangetref word as gevolg van die teenwoordigheid van ongepaarde ione in die atome daarvan, wat veroorsaak dat die atome soos uiters klein magnete reageer wanneer die stof aan 'n magnetiese veld blootgestel word. Paramagnetisme tree op wanneer die magnetiese momente van die elektrone nie mekaar kanselleer nie.

0
Tilføj til Min ordliste

Hvad vil du sige?

Du skal logge på for at sende kommentarer til diskussioner.

Terms in the News

Featured Terms

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    Ordlister

  • 5

    Followers

Branche/domæne: Internet Category: Social media

Tydlyn

'n Tydlyn is 'n Facebook-profiel kenmerk wat 'n gebruiker se hele geskiedenis van foto's, persoonlike mylpale en ander dinge wat op Facebook gedeel is ...