Home > Terms > Afrikaans (AF) > Art Clokey

Art Clokey

Art Clokey was 'n kunstenaar wat spesialiseer het in en populêre stop beweging klei animasie. Gebore in Oktober 12, 1921, is Clockey op Januarie 8, 2010 oorlede. Hy is mees bekend vir sy skepping ( met sy vrou Ruth) van Gumby. Die klei animasie Gumby het verskyn op die "Howdy Doody Vertoning" en later in "Die Avonture van Gumby".

0
  • Del af tale: proper noun
  • Synonym(er):
  • Blossary:
  • Branche/domæne: People
  • Category: Artists
  • Company:
  • Produkt:
  • Akronym-forkortelse:
Tilføj til Min ordliste

Hvad vil du sige?

Du skal logge på for at sende kommentarer til diskussioner.

Terms in the News

Featured Terms

Handre Stoman
  • 0

    Terms

  • 0

    Ordlister

  • 0

    Followers

Branche/domæne: Anatomy Category:

acnestis

Die deel van die liggaam wat nie bereik kan word nie (om te krap), gewoonlik die ruimte tussen die skouerblaaie.

Bidragyder

Featured blossaries

Sleep disorders

Kategori: Health   3 20 Terms

Serbian Saints

Kategori: Religion   1 20 Terms