Home > Terms > Afrikaans (AF) > Wet van Henry

Wet van Henry

Wet wat leer dat die gewig van 'n suiwer, enkelvoudige gas wat deur 'n gegewe hoeveelheid vloeistof opgelos is, eweredig is aan die druk van die gas; so genoem na die Engelse skeikundige W. Henry (1774 tot 1836), wat die wet in 1803 geformuleer het.

0
Tilføj til Min ordliste

Hvad vil du sige?

Du skal logge på for at sende kommentarer til diskussioner.

Terms in the News

Featured Terms

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    Ordlister

  • 5

    Followers

Branche/domæne: Health care Category: Diseases

Dansraserny

Dansraserny is 'n abnormaal hewige danslus, danswaansin, tarantisme of danswoede. 'n Manie gekenmerk deur 'n onbeheersde impuls om te dans, veral ...